The Party technician

testimonials

/ 01

happy clients

We All Love What We Do

We believe in first class service and it shows! 

Don’t see what you need here? Give us a shout and we’ll help.

Candice:
My Wedding took place at Fort Simon Wine Estate on the 12 December 2015. I got into contact with Gerhard Meyer from the company “The Party Technician” to assist with the music on our special day. When my fiance & I met Gerhard along with our selected DJ… “Dj Big Bad Brad” I found them very friendly & extremely helpful. They completely understood & related to the various genres of music we liked and that immediately put this stressed out bride at ease. The music was exceptional and catered to the whole crowd. Up till today we still receive many compliments and I will recommend them over and above to anyone. Many thanks Gerhard.

Brennon E. Smith Jr.:
The Party Technician recently provided DJ services at our wedding venue in Tulbagh. Neither my wife or I had much experience with DJs nor did we know anyone who could recommend a good one; by chance, we stumbled upon The Party Technician’s advertisement listed on Gumtree. After sending a few inquiries, we received a response back from Gerhard and decided that we would go with his crew since they were very affordable and willing to travel to our wedding venue. From the get-go, Gerhard was polite, professional, and sincere–he took every request we made seriously and even went out of his way by over 1.5 hours to meet us in Cape Town central at night, well past working hours, for a pre-wedding meeting. He managed/provided all of our requested music without issue and even checked all of our songs to make sure they would work with their systems. His DJs were super nice and accommodating and everything they did was on point. From the timing, to the levels of loudness, to the selection of music during the reception, they did an outstanding job. There wasn’t a lapse of music all night due to multiple setups and the 2-person crew on site. We received so many great comments from the guests that only confirmed how we felt–overly satisfied. I definitely would recommend The Party Technician to anyone having a wedding or any type of event, large or small, casual or formal. More than anything, we appreciated the excellent quality of customer service received before, during, and after the event–that’s something hard to find.

Charne Carstens:
My wedding was on Saturday 20 September 2014 at Klein Bottelary Farm and we decided to contact Gerhard from THE PARTY TECHNICIAN to give us a quote for our music. He was thorough in assisting with songs I requested to be on the playlist and for the certain themes. His music kept my ‘all age’ wedding party dancing the entire night with a variety of old and new school songs. I definitely recommend THE PARTY TECHNICIAN for the best music at any event.

Hugo & Monique Metcalf:

Ettienne het ons troue se klank gedoen op 28 September 2019 by Kliplapa, Robertson. Daar is geen selfoonopvangs by Kliplapa nie en Ettienne het soveel moeite gedoen om die voorafgaande week met ons in kontak te wees om die verseker dat hy die regte liedjies het. Hy was ongelooflik vriendelik en selfs waar veranderinge op die ingewing van die oomblik plaasgevind het was hy professioneel en het dadelik aangepas en alles net meer spesiaal gemaak. Die seremonie, ondertekening van die register en die onthaal het alles op verskillende plekke plaasgevind, Ettienne het verseker dat alles perfek loop en was sy koordlose mikrofone en speakers byderhand. Ettienne het vinnig besef watter musiek werk vir die gaste en watter nie en het vinnig aangepas en die aand onvergeetlik gemaak. Ons voete was seer gedans! Christoff en Annemarie het ons foto’s geneem. Van die begin af het ons so gemaklik gevoel met hulle. Ons kon saam lag en grappies maak maar steeds was hulle ongelooflik professioneel.Hulle leiding deur die hele proses het alles vergemaklik. Hulle was stiptelik op tyd en het seker gemaak dat hulle genoeg tyd by beide van ons deurbring voordat die seremonie begin om so paar agter die skerms foto’s te neem. Hulle het op en af geloop op die grondpad en selfs in die bosse en op boomstompe geklim om die perfekte foto’s te neem- sonder om enigsens te kla en steeds met ‘n glimlag op hulle gesig. Ons het ‘n naweek troue gehad en het ons ook 3 gras speletjies gehuur om die gaste te vermaak. Gerhard en Megan was vreeslik tegemoedkomend om dit vir ons vir die hele naweek te voorsien teen geen ekstra kostes. Dit was ‘n absolute wenner en van jonk tot oud dit vreeslik geniet. Ons was baie beìndruk met THE PARTY TECHNICIAN en dit was n plesier om hulle deel te gehad het van ons groot dag. Van die begin tot einde het hulle ons lewens net soveel makliker gemaak en sou ons niemand anders wou hê nie.

Andre & Samantha de Kock:

The Party Technician het die videografie by ons troue op 12 Oktober 2019, by die Strandkombuis in Yzerfontein gedoen. Ons het hulle bespreek na ons op een van hulle Black Friday deals afgekom het op Facebook. Ons het geboek en al was ons troue amper ‘n jaar later eers, was dit nie nodig om hulle te herinner of te vra of als nog in orde is nie. Op die dag was hulle betyds en op skedule soos ons vir hulle aangestuur het. Die paartjie wat ons afgeneem het was vriendelik en ons almal dadelik op ons gemak laat voel. Ons gaste het ook gepraat van hoe vriendelik die videograwe was. Hulle was ook baie kreatief met hulle idees wat hulle afneem en volgens ons al die klein belangrike details vasgevang. Hulle het net geweet hoe en wat vir ons belangrik sal wees. Hulle het nie vir ons soos verskaffers gevoel nie, maar meer soos gaste by ons troue. Ons sal The Party Technician enige tyd aanbeveel en ons glo om ‘n video te hê van ons spesiale dag was een van die beste besluite wat ons kon maak. The Party Technician se pryse is ook billik en ons sou hulle bespreek het selfs sonder die Black Friday deal. Hulle is beslis waarde vir geld. Ons en ons gaste sien al so uit na die video. Baie dankie Party Technician vir julle spesiale bydrae by ons mooi dag.

Blaine Phyfer:

My wife and I got married on the 2nd of November 2019 and had the reception at the Royal Cape Yacht Club and used the The Party Technician to be our DJ for the evening. We were extremely happy with the music that was played on the night, everyone was on the floor even me at one point (And I dont dance!!). I would especially like to thank Jandre who was our DJ on the night. The night went off without a hitch thanks to Jandre. Keep up the good work Party Technicians and well done. I would definitely recommend to anyone who has any function.

Martie en Adriaan Sadie:

Ons troue het plaasgevind op die 9de November 2019 by De Uijlenes Rustic Farm and Forest Weddings, Gansbaai. Ons het van The Party Technician se photobooth diens gebruik gemaak en was baie beïndruk daarmee. Die koste van die photobooth was baie billik na ons mening, veral die feit dat dit vervoer koste ingesluit het na ‘n venue wat redelik ver van die stad af is (+-178 km). Die opstel van die booth was vinnig, in minder as ‘n uur, en het glad nie die verloop van die troue gehinder nie. Die gaste was mal daaroor, en die kwaliteit van die fotostrokies is baie goed. Ons het ons eie logo vir die strokies aan Gerhard gestuur en dit het baie mooi uitgedraai. Ons wil ook net klem lê op die vriendelikheid van die personeel wat die photobooth beman het.

Lisa and Jason Lewis:

16/11/2019 – Purple Rayn The Party Technician certainly went above and beyond on our special day. From music for our ceremony, pre drinks and reception, the dancefloor was always packed and everyone was in high spirits. The photobooth created such a fun atmosphere and the small touches such as the photobook we received captured our evening perfectly!

Keegan Anna Blows:

My husband and I got married on the 26th of October 2019 at De Oudekraal wedding venue in Caledon. We hired the Party Technician team to be our DJ for the day. DJ Ignus and his assistant were incredibly professional and did an amazing job with the music. They really went above on beyond on the day! Just before I walked down the isle, I was greeted and told that they were all set up and would play the ceremony song when I was ready to start. This was something small that they did but it was so appreciated. The songs that they chose not only for the dancing portion of the evening, but for the dinner section and for the speeches was incredible. We had so many complements about the music. The lights and equipment that they used were top notch and really made the evening special. Thank you Party Technician for doing an amazing job and for making our day so special! I would highly recommenced them!

Kimberly Mzwinila:

We got married at Brenaissance wine and stud farm in Stellenbosch on the 9th of November 2019. DJ Charl from The Party Technician was awesome. He made sure that he setup and was acquainted with the venue and met our every request.

He was kind and patient with us and very professional. Thank you for your excellent service and for making our wedding day that much more special. Their hard work and laid back attitude made the wedding planning experience a breeze. They didn’t add any stress and we knew we could trust them to turn the dance floor on!

Ilze & Pieter:

Riaan van The Party Technician het ons troue se klank gedoen by Eselfontein naby Ceres op 30 November 2019. Ons het van die outdoor dansvloer ook gebruik gemaak. Riaan het so baie moeite gedoen. Hy was van die begin af betyds en het ons seremonie en onthaal so spesiaal gemaak. Hy het ook baie mooi geimproviseer toe ons tydlyn bietjie verander het. Hy het gesorg dat ons gaste tot laat nog makietie het. Die dansvloer was baie mooi opgestel en was baie stewig op die gras. Baie dankie aan The Party Technician vir al die moeite wat julle gedoen het om ons dag so spesiaal te maak. Ons is julle oneindig dankbaar.

Callie & Bianca Obermeyer:

Ons het ons fotograaf en videograaf deur The Party Technician bespreek vir ons troue op Helderbergplaas die 25ste Januarie 2020.Ek was absoluut meer as tevrede met die dienste, videograwe en fotograwe was perfek op tyd, hulle het alles gedoen soos ons gevra het, hul het absoluut uit hul pad gegaan om ons dag ekstra spesiaal te maak. Ek wil net ‘n ekstra dankie sê aan die fotograaf, Christoff, vir sy ekstra moeite met ons foto’s, ons waardeer dit verskriklik baie!

Ek sal oor en oor The Party Technician aanbeveel. Baie dankie vir jul puik dienste!

Elandré & Danette Ferreira:

Michael en Sarah was ons videograwe by ons troue in Wellington op 15 Februarie 2020. Ons het getrou in Wellington se NG Moederkerk en ons onthaal was by Mayerskraal in Paarl. Van die oomblik wat hulle daar aangekom het, was hulle so kalm en rustig en het eintlik net in die agtergrond wegverdwyn dat ons vergeet het hulle neem ons af en dit het ons regtig op ons gemak gesit en ons gemaklik laat voel om net onsself te wees! Hulle was behulpsaam in alle opsigte en baie vriendelik en dit was regtig net n plesier om hulle daar te hê!! Ek sal The Party Technichian aanbeveel vir enige iemand.. selfs die aanloop na die troue was dit n plesier om met Megan en Gerhard te werk, en hulle was net so behulpsaam en vriendelik! Dis mense soos julle wat dit n plesier maak om n troue te beplan met opgewondenheid en sonder stress. So baie baie dankie vir die groot bydrae wat julle gemaak het om ons dag perfek te maak!

Francois & Elzana Witte:

The Party Technician het ons troue se fotos en klank gedoen op 29 Februarie 2020 by Damarakloof Stellenboch. Gerhard het van die begin af belangstelling getoon en alles het seepglad verloop. Die DJ het al ons liedjies gespeel soos versoek was, en daar was geen probleem met klank nie. Die fotograwe was uitstekend, ons het hul baie geniet, hul het ons trou program beter as ons geken! Ons was baie gemaklik met hul. The Party Technician se pryse is meer as billik en bekostigbaar en vir die gehalte. Ons was baie beìndruk met THE PARTY TECHNICIAN en dit was ‘n plesier om hulle deel te gehad het van ons groot dag. Hulle het n groot deel gehad aan om dit so perfek te maak!

Chantelle:
The PARTY TECHNICIAN provided us with 2 Dj’s at our wedding on the 26th of March 2016 at Altydlig Wine Farm. DJ Brad and his assistant entertained our guest with the open photo booth, which was very FUN. They also took photos at the wedding, which we see as an extra bonus and allows us to see our wedding day from another perspective and that was AWESOME. I was very impressed with the communication we had with Gerhard Meyer before the wedding it was very professional and informative. We LOVED the music and the variety they played and would recommend them to everyone we know. Good Job guys and keep it up. Thank you for adding that extra special touch to our wedding day. 🙂

Wilmarè Plumbly:
What an Awesome Guy! Gerhard Meyer AKA: “The Party Technician”. Great Service. Reliable, Involved and just all around a Pleasure.
Gerhard has played for us on 2 Separate Occasions; my Husband’s 40th, 02 November 2013, and our Wedding at Belair Country House & Events Venue, Paarl on the 20th of December 2014.

Emily Heyns:
My husband and I exchanged vows at Altydlig/Blydschap on 11 April 2015 and used The Party Technician to be our DJ for the night. We were extremely impressed with the outstanding, professional and well organised service that was rendered. We had tons of feedback from our guests who loved the tunes and couldn’t keep off the dance floor… which is definitely a sign of success. A huge thank you to Gerhard Meyer for turning my wedding into a lekker jol, our night was perfect!!! You are a true hard worker and I will most definitely continue recommending The Party Technician to whomever is in need of a DJ. Well done and keep up the good work.

Heidi & Chris Raath:
Our wedding was on 3 October 2015 at the beautiful Avalon Estate near Stellenbosch. It was a picture perfect day not too hot and not too breezy. Thanks to Gerhard Meyer, the entire day was entertaining, well organised and everyone enjoyed themselves thanks to the great music selection, sound and added extras provided by The Party Technician. Guests were entertained with the photo booth also supplied by Gerhard and a super huge thank you to his team for the video of our ceremony that was uploaded allowing us to keep those good feeling memories forever! For that, we will be forever grateful! I would suggest their services to anyone, they are truly an all-rounder, one stop shop and cater for all your needs and if they don’t have what you want, they can still organise it for you. Thank you again for everything Gerhard! Heidi & Chris Raath xxx
Heidi & Chris Raath:
Our wedding was on 3 October 2015 at the beautiful Avalon Estate near Stellenbosch. It was a picture perfect day not too hot and not too breezy. Thanks to Gerhard Meyer, the entire day was entertaining, well organised and everyone enjoyed themselves thanks to the great music selection, sound and added extras provided by The Party Technician. Guests were entertained with the photo booth also supplied by Gerhard and a super huge thank you to his team for the video of our ceremony that was uploaded allowing us to keep those good feeling memories forever! For that, we will be forever grateful! I would suggest their services to anyone, they are truly an all-rounder, one stop shop and cater for all your needs and if they don’t have what you want, they can still organise it for you. Thank you again for everything Gerhard! Heidi & Chris Raath xxx

Samantha Schagen:

I booked the DJ for my 40th Birthday party at StoneShed in Durbanville, Saturday 12 October 2019. The DJ was fantastic, he read the crowd so well and played the songs that people asked for. He was professional and arrived on time to set up. I was super happy with the sound quality.A DJ can really make or break a party, function or wedding. I would highly recommend The Party Technician for any functions or weddings.

Samantha Schagen:

I booked the DJ for my 40th Birthday party at StoneShed in Durbanville, Saturday 12 October 2019. The DJ was fantastic, he read the crowd so well and played the songs that people asked for. He was professional and arrived on time to set up. I was super happy with the sound quality.A DJ can really make or break a party, function or wedding. I would highly recommend The Party Technician for any functions or weddings.

Heinrich & Chantelle Viktor:

Die span van The Party Technician het ons troue se klank gedoen op 26 Oktober 2019 by D’Aria in Durbanville. Ons was van die begin af baie tevrede met ons diens wat ons ontvang het en die vriendelike manier wat Gerhard en sy span ons hanteer het. Ons het nie ’n baie tradisionele troue gehad nie en wou meer ’n “fun” en gesellige dag saam vriende en familie hê en ons kon dit definitief doen te danke aan Gerhard en sy span. Die pryse en pakkette wat vir ons gebied was was regtig die moeite werd en ons het van die begin af geweet ons wil The Party Technician gebruik. Ons is nie een oomblik spyt oor enige keuse wat hierdie span aanbetref nie. Alles was proffesioneel hanteer en betyds. Ons het so lekker gedans ons wou nie ophou nie! Weereens baie dankie vir alles!

Gert & Estele Pretorius:

Ons oudste dogter Rulanda en Corné het op 03 Desember 2016 te Morgansvlei buite Tulbagh getrou en omdat julle toe alles so uitstekend hanteer het, was The Party Technician’s weer ons eerste keuse vir ons jongste dogter se troue. Madrï en Hennie van Staaden se troue by Delsma Farm (net buite Riebeek Kasteel) op 2 November 2019 was net ongelooflik! Dit het net al beter gegaan nadat die Bokke die Wêreldbeker gewen het!

 

DJ Ettienne en Rhynhardt het op die bespreekte tyd gearriveer en het net alles raak gevat en onder beheer gehad soos ons vooraf versoek en met Ettienne bespreek het. Die klank by die rivier vir die seremonie was duidelik en goed hoorbaar vir almal. Nadat die musikante op hou speel het by die Canapés het Ettienne dadelik agter grond musiek begin verskaf. Die klank met die heildronke was duidelik hoorbaar vir almal sonder om te hard te wees. Ettienne het ook uitstekend by ons versoek lys gebly en kon versoeke van ons gaste speel en selfs aflaai wat hy nie by hom gehad het nie! Uitstekende vriendelik diens! Welgedaan en baie dankie aan die twee jong manne!

 

Die Photo Booth, met Franco & Debbie in beheer het alles ook seep glad verloop presies soos ons versoek het.  Die boek, die penne, plek vir die gaste om boodskappe te skryf en die foto strips in te plak was alles reg en gereed op tyd, presies soos ons bespreek en versoek het! Franco & Debbie het ook by die bespreekte skedule gehou en die gaste oud en jonk baie vriendelik gehelp om foto’s te neem. Die terugvoer van ons gaste was baie positief en een en almal het dit baie geniet en veral die feit dat hulle verskei foto’s kon laat neem as paartjies en klein groepies. Dis ʼn uitstekende idee om nou die foto’s op ʼn USB vir die pas getroudes te gee aan die einde van die aand.

 

Baie dankie vir die aandeel wat julle gehad het, in albei ons dogters se troues, om alles seep glad te laat verloop en die wonderlike aangename herinnerings wat julle help skep het op die twee perfekte dae!

Manfred & Carla Theart:

Op 16 November 2019 by Zonnevanger Wedding venue het ons feeverhaal droom waar geword. Alles was perfek,, met die hulp van ons verskaffer: The Party technician. Ons Photo booth (green screen) pakket was n plus punt. Wow. Ek en my man en al ons gaste was baie baie beindruk met die dienste van The Party Technician span. Die interaktiewe fotos met props was iets besonders vir ons gaste.de ongelooflike agtergronde was so spesiaal en in ons tema.. Dit was fantasties. Almal weet dat foto’s is al fisiese aspek wat ons oor het om n spesiale dag te kan onthou in volle kapasiteit dis waaroom ons die pakket geboek het. Die pragtige boodskappies wat gaste kan in plak in ons memory book was uniek. Nie net kon hulle hulle eie kopie kry as n herinnering nie, maar ons kry een in ons memory book van al ons spesiale gaste wat ons dag saam met ons spandeer het. Dan die videograaf pakket was ook absoluut amazing. Donald en Michelle het ons spesiale oomblikke afgeneem vir ons troudag. Een ding wat die meeste uitgestaan het was die drones. Ons gaste se reaksie was onbeskryflik en selfs ons was amazed. Dit het die hele effek van ons troue gevang en ons gaste het dit baie geniet. Hulle het nog nooit n troue bygewoon wat drones het nie en dit was baie spesiaal vir ons. Elke oomblik van ons video scenes was memorable. Ons kan nie wag om alles te sien as n heel. Ek en my man is baie tevrede met die dienste en sal hulle aan enige iemand rekomendeer. Baie dankie Gerhard vir al jou geduld en bevestiging as ek iets wou weet. Dankie dat jy altyd vriendelik was en altyd die beste vir ons wou he. Ons waardeer dit uit die punt van ons harte. Julle is n awsum span!! God seen julle en weerens dankie vir alles.

SSC Infrasek – Avonia Hanssen:

29 November 2019- Strandkombuis- Jaareindfunksie Weereens kan ek net baie dankie se vir julle hulp met ons jaareindfunksie. Dit is die 2de jaar wat ek van julle gebruik maak en is elke keer ‘n groot sukses. Die terugvoering was ongelooflik en almal het soveel pret gehaat en die Photobooth is ‘n wonderlike “ice breaker”. Die kwaliteit en diens is amazing en so waarde vir geld. Gerhard maak dit rerig ‘n plesier om van hom gebruik te maak en doen altyd daai bietjie ekstra wat altyd beindruk. Ek sal julle verseker weer gebruik en aanbeveel vir almal.

Craig Von Essen:

We used The Party Technician at the On The Rocks restaurant on Feb 15 for the wedding of our daughter and new son-in-law. Gerhard and Megan were superb in managing the details, including a last minute request for a generator due to a late load-shedding announcement. DJ Kyle was on site and was very professional, quietly meeting our pre-arranged requests, and monitoring the background music so it never intruded into our conversations. Thanks for helping make a perfect day!

Donald & JP Buchan:

We got married on 15 February 2020 at D’Aria in Durbanville. We used The Party Technician as our DJ as well as hiring of the lawn games. Since the first email didn’t regret anything. They are professional, hard working and dedicated to their role. There was never anything that was too much trouble and we would recommend them to anyone. Thank you for taking a huge weight off our shoulders and making everyone have sore feet the next day! We appreciate you guys more then you will ever know! HIGHLY HIGHLY RECOMMENDED!

Heinrich & Simandri Mosetter:

The Party Technician het ons klank en photobooth gedoen op die 29ste February 2020 by Allesverloren Wine Estate. Vanaf die woud seremonie tot in die saal was alles fantasties, elke liedjie op sy tyd en die vloei van die gebeurtenisse so plesierig gemaak met die keuses van liedjies. Hulle weet presies hoe om die partytjie aan die gang te kry en dit is wat ons graag wou gehad het, dat almal hulle tyd geniet het, en almal het. Die fotos van die photobooth sal vir altyd saam ons bly in on guestbook, met die mees ongelooflike snaakse fotos van ons gaste en boodskappe. Ons kan nie genoeg dankie se nie.

René Visagie:

Panorama Wedding Venue, 2020-02-22, Deluxe DJ package Our wedding day was a special one to remember! The weather was heavy and cloudy and we had planned an outdoor ceremony. Despite the rain and change of plans and venues (multiple times), The Party Technician did his best to keep us happy. The playlist was exactly what we had hoped for and we danced the night away until 2am.. Thereafter, the crowd wanted more, but we knew we still had a breakfast to attend to the next morning. Thank you Gerhard for making our night with the best sound!